Die Reserwebank het met teleurstelling gereageer op die kredietagentskap Moody’s se afgradering van die vier voorste Suid-Afrikaanse banke. Die Bank sê hy stem nie saam met die redes wat die agentskap ...
Eskom het aangekondig dat beurtkrag om sesuur vanoggend opgeskort is te danke aan noodreserwes wat voldoende aangevul is. Fase Drie beurtkrag is Vrydagmiddag vir die eerste keer in meer as tien maande ...
Statistieke Suid-Afrika sê verbruikersprysinflasie het in Julie op ‘n jaargrondslag tot drie-komma-twee persent gestyg, teenoor twee-komma-twee persent in Junie. Op ‘n maandgrondslag het inflasie in ...
Die leiers van ‘n alliansie van rebellegroepe, insluitend die M23 in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo, het onderneem om hulle offensief na die hoofstad Kinshasa uit te brei. Die ...
Die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande sê dit is onaanvaarbaar dat politieke moorde steeds in KwaZulu-Natal voortgaan ten spyte van ingrypings soos die Moerane-komissie. President Cyril ...
Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die regering betaal vir 90-persent van die teenvigsmiddels in die land. Dit volg in die lig van organisasies en aktiviste se kommer oor die ...
Hamas het die laaste van drie gyselaars wat vandag vrygelaat word aan die Rooikruis oorhandig. Keith Siegel wat Israelse en Amerikaanse burgerskap het, is ‘n rukkie gelede in Gazastad vrygelaat. Twee ...
Die Palestynse militante groep, Hamas sal na verwagting vandag drie gyselaars aan Israel oorhandig. Dit is die laaste fase van die uitruiling van gyselaars vir Palestynse gevangenes onder die ...
Nog ‘n Suid-Afrikaanse soldaat wat in ‘n aanval in die Demokratiese Republiek die Kongo gewond is, het aan sy wonde beswyk. Die dodetal staan nou op 14. Die soldate is deel van die vredesmag wat in ...
Eenheid Vyf by die Matimba kragstasie by Lephalale is herstel en is weer aan die kragnetwerk gekoppel. Dit is egter onbekend of beurtkrag more opgeskort sal word. Die woordvoerder van Eskom, Daphne ...
KRIEKET: Sri Lanka het die vyfde en laaste wedstryd van die reeks in Colombo teen Suid-Afrika gewen. Suid-Afrika is vir 121 uitgeboul en die tuisspan het met 178 lopies gewen. Die ster van die ...
Die DA sê volgens die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Patricia de Lille, skuld die Suid-Afrikaanse Polisiediens meer as 24-miljoen rand in uitstaande munisipale elektrisiteit- en ...